Multisite Search
Aquatic Ecosystem Health
Aug 08, 2024 - Sub-programme leader: Prof Jonathan Taylor (Jonathan.Taylor@nwu.ac.za) Latest news: [accordion] Vacancy: Post-Doctoral Research Fellow Vacancy: Post-Doctoral Research Fellow - Persistent Organic Pollutant and Toxicant Research Group…
Biodiversity and Conservation Ecology
Aug 08, 2024 - Sub-programme leader: Prof Louis du Preez (Louis.DuPreez@nwu.ac.za) Latest news: [accordion] The Culprit Behind the Extinction of the Kihansi Toad in the Wild The Culprit Behind the Extinction of the Kihansi Toad in the Wild Sub-…
Environmental Management
Jun 07, 2024 - Sub-programme leader: Dr Phathu Mukwevho (Phathu.Mukwevho@nwu.ac.za) [accordion] Introduction The Environmental Management sub-program investigates various aspects of sustainable development and the use of environmental management approaches and instruments in the public and the private sector. Our vision…
Ecological Interactions and Ecosystem Resilience
Aug 08, 2024 - Sub-programme leader: Prof Frances Siebert (Frances.Siebert@nwu.ac.za) Latest news: [accordion] Vacancy: Post-Doctoral Research Fellow Vacancy: Post-Doctoral Research Fellow - Forb Ecology Research Group (FERG) Sub-programme:…https://humanities.nwu.ac.za/af/languages/skryfkuns
Skryfkuns
May 27, 2022 - Beskikbaar op die Potchefstroomkampus [accordion collapsed] Wat is Skryfkuns? Skryfkuns behels die skryf van kreatiewe tekste soos kortverhale, gedigte, kinderstories en dramatekste. Dit is ’n volledige graadvak en word hoofsaaklik gekies deur studente wie se hoofvak ’n taal is. Geen spesifieke toelatingsvereistes word vir inskrywing…https://humanities.nwu.ac.za/af/languages/engels
Engels
Jun 18, 2020 - Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die geskiedenis van die Engelse taal het eintlik begin met die aankoms van drie Germaanse stamme wat Brittanje in die 5de eeu n.C. ingeval het. Engels het dus sy wortels in die Wes-Germaanse tale van die Indo-Europese taalfamilie, waaruit Duits en Nederlands ook…https://humanities.nwu.ac.za/af/languages/frans
Frans
Nov 08, 2021 - Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus In 2020 is la langue française, die taal van die liefde, ’n amptelike taal in 32 lande en dit word in meer as 43 lande deur ongeveer 300 miljoen mense regoor die wêreld, op elke vasteland, gepraat. Daar is meer as 50 miljoen mense in die w…https://humanities.nwu.ac.za/af/languages/duits
Duits
Nov 08, 2021 - Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Duits is die taal van wetenskaplikes, uitvinders, filosowe, komponiste, kunstenaars, digters en skrywers. Meer as 100 Nobelpryse is al toegeken aan Duitssprekende individue wat hulleself op die gebied van fisika, chemie, fisiologie, medisyne, letterkunde en vrede onderskei…https://humanities.nwu.ac.za/af/languages/kontak-ons
Kontak ons
Apr 25, 2024 - Mahikeng Fisiese adres: Gebou, Kamer Mahikengkampus Posadres: Privaatsak X2046, Interne bussie 575 Mahikengkampus Noordwes-Universiteit Mmabatho 2735 Kontaknommer: Tel: +27 18 389 2251/2908 E-pos mpho.chaka@nwu.ac.za Potchefstroom Physical address: Gebou E9, Kamer 109…https://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/vriende-en-vennote
Vriende en vennote
Sep 22, 2021 - VRIENDE EN VENNOTE img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; height: 80%; left: 0; top: 10%; border-bottom: 1px solid #FFF; border-top…https://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/taaltegnologie
Taaltegnologie
Jul 15, 2022 - Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer mense met rekenaars in natuurlike (menslike) taal moet kommunikeer, moet die taal wat…https://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/nagraads
Nagraads
Sep 03, 2021 - ALGEMENE INLIGTING Al die onderstaande projekte vorm deel van groter projekte by CTexT. As sodanig sal u begelei word deur ’n dosent by Lettere en of Natuurwetenskappe, sowel as ’n navorser/ingenieur by CTexT. Masjienvertaling vir Suid-Afrikaanse tale Masjienvertaling behels die outomatiese…https://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/skryfhulpmiddels
Skryfhulpmiddels
Sep 03, 2021 - img{border-color:#909090;} .hovereffect p{ color:white;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; padding: 20px; height: auto; left: 0; top: 0; border-bottom: 1px solid #FFF…https://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/autshumato
Autshumato
Nov 08, 2021 - MASJIENVERTALING EN AUTSHUMATO Masjienvertaling is die proses waar een mensetaal outomaties vertaal word na 'n ander mensetaal deur 'n gerekenariseerde stelsel. ’n Onderskeid kan binne die paradigma van masjienvertaling getref word tussen mensgesteunde masjienvertaling en masjiengesteunde vertaling deur mense.…https://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/navorsing-en-kundigheid
Navorsing en kundigheid
Sep 28, 2021 - NAVORSING EN KUNDIGHEID Die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT) is op 1 Junie 2004 as ’n selfstandige eenheid sonder winsbejag van die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die Suid-Afrikaanse Konteks in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) gestig. CTexT is die instrument…https://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/tuis
Tuis
Oct 11, 2022 - Filosofie is die studie van grondliggende probleme oor kennis, waarheid, waardes, bestaan, werklikheid, denke, rede en die sin van die lewe. Die term filosofie beteken letterlik liefde (philia) van wysheid (sophia). Diegene wat ʼn beter begrip wil kry van die lewe, die wêreld waarbinne ons leef, ons verhoudinge met ander mense en oor…https://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/personeel
Personeel
Sep 05, 2022 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }https://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/nagraadse-studies
Nagraadse studies
Sep 05, 2022 - Nagraadse kwalifikasies in Filosofie [accordion] Oorsig Wonder jy oor die groter konteks waarin jy jou beroep beoefen? Wil jy die idees wat ons wêreld rig van nader bestudeer? Wil jy jouself met beter insig binne die groot debatte van die sameleweing kan oriënteer? Nagraadse studie in Filosofie kan jou binne bereik van…https://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/kontak-ons