Opdrag & SBP's
- Opdrag
Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (NWU-EMELTEN-REC) se operasionele bestuur van navorsingsetiekprosesse. Dit verseker die doelstelling van die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (NWU-EMELTEN-REC) om die waardigheid, regte, veiligheid, en welstand van alle menslike deelnemers te beskerm. Dit word gedoen deur onafhanklike, voorgenome en voortgaande etiese evaluering van alle navorsingstudies wat onderneem word deur personeel, geregistreerde studente en geaffilieerdes van die Universiteit.
LW: Die opdrag-dokument moet gelees word in samehang met al die ander SBP's van die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (NWU-EMELTEN-REC) sowel as nasionale en internasionale dokumentasie (sien afdeling 9).
- Standaard Bedryfsprosedure-dokumente (SBP-dokumente)
1.1. SBP vir seleksie, aanwysing en funksionering van NWU-EMELTEN-REO
1.2. SBP vir seleksie, aanwysing en funksionering van NWU-EMELTEN-REO
1.3. SBP vir aanmelding en bestuur van ernstige ongunstige gebeure van NWU-EMELTEN-REC
1.4. SBP vir die aansoekproses om navorsingsetiekgoedkeuring van NWU-EMELTEN-REC
1.5. SBP vir klagtebestuur van NWU-EMELTEN-REC
1.6. SBP vir monitering en wysiging van goedgekeurde navorsingstudies van NWU-EMELTEN-REC
1.7. SBP vir die versnelde evalueringsproses van NWU-EMELTEN-REC
Etiekaansoek- en kennisgewingvorms
Let asseblief daarop dat alle kommunikasie oor nuwe en goedgekeurde etiekaansoeke deur die hoofnavorser by die etiekkantoor ingedien moet word. In die geval van meestersgraad- of doktorale studies, is dit die studieleier/promotor van die studie.
Nuwe aansoeke:
Stuur asseblief alle nuwe etiekaansoeke na Ethics-EMELTEN-apply@nwu.ac.za.
Aansoeke waar die proses reeds aan die gang is
Stuur asseblief alle in-proses etiekaansoeke na Ethics-EMELTEN-process@nwu.ac.za.
Monitering van goedgekeurde etiekaansoeke
Stuur asseblief alle moniteringsverslae van goedgekeurde etiekaansoeke na Ethics-EMELTEN-mon@nwu.ac.za.
Aansoekvorms
Aansoek vir groter/enkelstudie/geaffilieer by ander enkelstudie:
SOP vir die aansoekproses om navorsingsetiekgoedkeuring te verkry
SOP vir die versnelde evalueringsproses
Aansoekvorm vir ’n groter of enkelstudie
Templaat vir ingeligtetoestemmingsvorm
Kontrolelys vir ingeligtetoestemmingsvorm
NWU se gedragskode vir navorsers
Vorm A
Onttrekking van ’n etiekaansoek wat aan die gang is
Substudie-aansoek onder ’n groter studie:
SOP vir die aansoekproses om navorsingsetiekgoedkeuring te verkry
SOP vir die versnelde evalueringsproses
NWU se gedragskode vir navorsers
Onttrekking van ’n etiekaansoek wat aan die gang is
Verslagvorms
Verslag oor ’n insident en ernstige ongewenste voorval:
SOP vir die rapportering en bestuur van insidente en ernstige ongewenste voorvalle
NWU-EMELTEN-REC se insidentverslagvorm
Rapporteer asseblief alle insidente en ernstige ongewenste voorvalle aan Ethics-EMELTEN-apply@nwu.ac.za
Moniteringsverslae:
SOP vir die monitering en wysiging van goedgekeurde navorsingstudies
Templaat vir moniteringsverslag
Stuur asseblief alle moniteringsverslae van goedgekeurde etiekaansoeke aan
Ander etiekhulpbronne
Die DoH se Ethics in Health Research: Principles, Processes and Structures, 2de uitgawe, 2015
Etieknavorsing wat kinders betrek
Die Europese gedragskode vir navorsingsintegriteit
NWU-EMELTEN-REC-komitee
Ledelys van die NWU-EMELTEN-REC 2024