Multisite Search
https://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2017
Belangrike datums 2017
Jun 09, 2017 - Jaarlikse institusionele kalender Raamwerk vir institusionele kalender Semesterindelings Skooltermyne en openbare vakansiedae (soos deur die Minister van Onderwys gepubliseer) KENNISGEWING: Die NWU se 2018 semesterdatums (insluitend…https://www.nwu.ac.za/af/frans-kgomo-alumni
Frans Kgomo | Alumni
May 12, 2021 - Sedert hy Regterpresident van die Noord-Kaap geword het, was Frans Diale Kgomo al in beheer van hoëprofiel-hofsake wat baanbrekerswerk gedoen het om menseregte en grondwetlike waardes te handhaaf. Frans, wat in Brits in Noordwes gebore is, het in 1985 ’n LLB-graad aan die voormalige Universiteit van Bophuthatswana…https://www.nwu.ac.za/af/karen-meiring-alumni
Karen Meiring | Alumni
May 12, 2021 - Die naam Karen Meiring is sinoniem met vermaak, vanaf haar vroeë werk op die verhoog en haar bydraes tot Suid-Afrikaanse kunstefeeste, tot haar innoverende werk om kykNet as ’n gewilde en suksesvolle Afrikaanse televisiekanaal te vestig. Karen het ’n honneursgraad in drama aan die voormalige Potchefstroomse…https://www.nwu.ac.za/af/kobie-van-rensburg-alumni
Kobie van Rensburg | Alumni
May 12, 2021 - Kobie van Rensburg het ’n toekomstige loopbaan in die regte en internasionale politiek vir musiek verruil. Hy het sy drome gevolg en ’n wêreldbekende tenoor, musikus, onderwyser en regisseur geword. Hy is in Johannesburg gebore, het in Potchefstroom studeer en later na Duitsland verhuis. Kobie is tans die…https://www.nwu.ac.za/af/alumni/frits-kok
Frits Kok
May 25, 2021 - Kulturele brugbouer Deur sy bydrae tot Suid-Afrika se kulturele en taallandskap het dr Frits Kok talle waardevolle bydraes gelewer as dinamiese leier wat horisonne verbreed en mense byeenbring. Sy leierskap het daartoe bygedra dat die lidmaatskap van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) feitlik verdubbel het en dat…https://www.nwu.ac.za/af/alumni/thamsanqa-manzi
Thamsanqa Manzi
May 25, 2021 - Suksesvolle entrepreneur Thamsanqa (Thami) Manzi is ’n suksesvolle entrepreneur wat weet hoe om terug te ploeg, en wie se florerende ondernemings werksgeleenthede vir mense in sy gemeenskap skep. Sy harde werk en deursettingsvermoë het sy kleinhandelonderneming, Ola Superstores, laat uitbrei na drie afsetpunte met ’n…https://www.nwu.ac.za/af/alumni/koos-van-rooy
Koos van Rooy
May 25, 2021 - Verspreider van die Woord As gelowige wat aandag gee aan die boodskap van die Bybel is prof Koos van Rooy se missie om die Woord van God in talle Afrika-tale te vertaal. Hy het aanvanklik van 1963 tot 1966 as sendeling in Soweto gewerk, en het tot 1972 vir die Christelijke Gereformeerde Kerken in Nederland sendingwerk gedoen…https://www.nwu.ac.za/af/alumni/kobus-pienaar
Kobus Pienaar
May 25, 2021 - Baanbreker in onderwys Prof Kobus Pienaar is ’n hoogs aangeskrewe kundige in die onderwys wat al talle publikasies die lig laat sien het en medeskrywer is van ’n boek oor fundamentele pedagogiek wat groot lof ontvang het. Hy het nuwe studievelde in opvoedkunde ontwikkel en tydens uitdagende tye in die onderwys…https://www.nwu.ac.za/af/alumni/sejako-senatle
Sejako Senatle
May 25, 2021 - Dinamiese regsman Dr Sejako Senatle se toewyding tot die reg het hom op ’n uiteenlopende loopbaanpad geplaas wat die beroepe van aanklaer, tolk, verslaggewer en onderwysbelanghebber ingesluit het. Sejako het al regoor die land as ’n advokaat van die Hoë Hof van Suid-Afrika gewerk. Hy het as ’n algemene…https://www.nwu.ac.za/af/alumni/rudi-van-eldik
Rudi van Eldik
May 25, 2021 - Geëerde navorser Prof Rudi van Eldik word wyd in Suid-Afrika en internasionaal vir sy navorsing in chemie en die ontsluiting van die wonder daarvan erken. Hy spesialiseer in die opklaring van anorganiese en bioanorganiese reaksiemeganismes en doen ook navorsing op ander gebiede, insluitende die toepassing van hoë…https://www.nwu.ac.za/af/alumni/elsje-jordaan
Elsje Jordaan
May 25, 2021 - Afrigtingskundige Dr Elsje Jordaan is ’n baie bekende sportafrigtingspesialis en pionier in die gebruik van digitale platforms om wedstrydtendense te ontleed. Sy is ’n markleier in die sportbedryf en geniet groot respek, nie net vir haar akademiese prestasies en kundigheid nie, maar ook vir haar karakter en…https://www.nwu.ac.za/af/alumni/daniella-van-heerden
Daniella van Heerden
May 25, 2021 - Uitsonderlike joernalis Sy is ’n inspirasie vir baie opkomende joernaliste. Daniëlla van Heerden het haarself as joernalis van hoë kaliber gevestig sedert sy die redakteur van die studentekoerant, Wapad, op die Noordwes-Universiteit se kampus in Potchefstroom was. Daniëlla het as joernalis vir Beeld gewerk…https://www.nwu.ac.za/af/alumni/tjaart-van-der-walt
Tjaart van der Walt
May 25, 2021 - Buitengewone leier Ambassadeur, rektor, hoofbedryfsbeampte, predikant en professor: prof Tjaart van der Walt het al alles gedoen. Hy is ’n buitengewone leier wat lief is vir mense en toegewy is aan God. Dit was duidelik in sy eerste pos – as predikant van die Gereformeerde Kerk in Krugersdorp in 1962. Gedurende…https://www.nwu.ac.za/af/content/steundienste-nwu
Steundienste
Aug 03, 2021 - Om die logistiek van die lewe so maklik as moontlik vir studente, personeel en besoekers te maak, is ’n netwerk van goedgeoliede steundiensdepartemente hard aan die werk agter die skerms. Sommige steundiensdepartemente is by die Institusionele Kantoor in Potchefstroom gesentraliseer, aangesien dit deur almal in die universiteitsgemeenskap gebruik…https://www.nwu.ac.za/af/content/clone-vtc-Centre-for-continuing-professional-development-personeel
Personeel
Aug 01, 2021 - Postitel Bestuurder: Telefoon +27 (0)16 910 3012 Faks +27(0) 86 606 4878 E-pos Ligging Noordwes Universiteit (…https://www.nwu.ac.za/af/llewellyn-van-zyl-alumni
Llewellyn van Zyl | Alumni
May 12, 2021 - Gerespekteerde navorser en bedryfsielkundige, prof Llewellyn van Zyl, het ’n passie vir aanlyn positiewe sielkundige intervensies. Hy is besig om bedryfsielkunde na die elektroniese omgewing te neem en dit as ’n toeganklike, kostedoeltreffende en effektiewe diens aan te bied. Hy is op die kruin van sy loopbaan en…https://www.nwu.ac.za/af/shante-bukes-alumni
Shante Bukes | Alumni
May 12, 2021 - Shanté Bukes se passie vir waterponie- (jet ski) resies het haar na internasionale sportgebeurtenisse geneem en haar prestasies in hierdie vinnige sport voorspel selfs nog groter dinge. Sedert sy ses jaar gelede met professionele waterponieresies begin het, het sy top-podiumplekke behaal. Haar talle…https://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni
Tanya Robinson | Alumni
May 12, 2021 - Dr Tanya Robinson is ’n merkwaardige navorser wat voor die ouderdom van 36 reeds drie doktorsgrade in maatskaplike werk verwerf het. Sy het ’n intense passie getoon om deur empiriese resultate tot die samelewing by te dra, en om deur navorsing te bewys dat ’n verskil gemaak kan word, veral op ’n tyd waar…https://www.nwu.ac.za/af/theuns-eloff-alumni
Theuns Eloff | Alumni
May 12, 2021 - Dr Theuns Eloff se loopbaan was uiteenlopend: hy was onder andere ’n predikant, asook die hoof uitvoerende beampte van sake-organisasies en die administratiewe hoof van ’n nasionale onderhandelingsproses en visekanselier van die NWU. Hy is tans uitvoerende direkteur van ’n nasionale stigting wat met die…https://www.nwu.ac.za/af/yvonne-mfolo-alumni