Multisite Search
https://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-0
Oor ons
Aug 01, 2021 - Die Konvokasie bestaan uit oudstudente (alumni) wat ʼn graad of diploma aan die NWU of sy voorgangers verwerf het, asook alle huidige lede van die Universiteit se permanente personeel. Lidmaatskap word slegs verkry deur middel van ʼn formele aansoek en betaling van R50 lidmaatskapgeld vir lewenslange lidmaatskap. Dit is ʼn statutêre liggaam van die…https://www.nwu.ac.za/af/alumni-jan-henning
Alumni - Jan Henning
May 12, 2021 - Adv. Jan Henning word allerweë beskou as een van die beste staatsaanklaers en bestuurders wat Suid-Afrika se vervolgingsgesag nog ooit opgelewer het. Hy het gehelp met die stryd teen binnehandel op die effektebeurs, is bekend as ʼn voorstander van beter werkstoestande vir staatsaanklaers en het leierskapsrolle op…https://www.nwu.ac.za/af/alumni-ettienne-le-roux
Alumni - Ettienne le Roux
May 12, 2021 - Mnr Ettienne le Roux was 'n ekonoom verbonde aan die Nasionale Tesourie nadat hy sy loopbaan afgeskop het as dosent in ekonomie by die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus. Terwyl hy by die Tesourie gewerk het, het hy ook die geleentheid gehad om sy studies in die Verenigde State van Amerika voort te…https://www.nwu.ac.za/af/alumni-alec-moemi
Alumni - Alec Moemi
May 12, 2021 - Mnr Mokoditloa Eliakim (Alec) Moemi is Direkteur-generaal van Sport en Rekreasie Suid-Afrika (SRSA). Dit beteken dat hy die administratiewe hoof van SRSA is, terwyl Minister Fikila Mbalula die politieke hoof van die SRSA is. Die SRSA het ten doel om die lewensgehalte van alle Suid-Afrikaners te verbeter deur deelname…https://www.nwu.ac.za/af/alumni-pieter-stoker
Alumni - Pieter Stoker
May 12, 2021 - Prof Pieter Stoker is 'n uitstekende voorbeeld van 'n Potchefstromer wat internasionale erkenning vir homself en sy departement verwerf het. In 1953 het hy 'n navorsingsfasiliteit in kosmiese strale en kernfisika tot stand gebring in die Departement Fisika van die voormalige Potchefstroomse Universiteit…https://www.nwu.ac.za/af/alumni/nwu-vereer-uitnemendheid
NWU vereer uitnemendheid
May 24, 2021 - Tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm - 2021 Benoem uitstaande alumni As u alumni ken wat uitsonderlike prestasies behaal het of navolgenswaardige bydraes gemaak het tot die samelewing, is dit nou u kans om hulle te benoem vir die NWU se 2021 Alumnitoekennings van Uitnemendheid. Die sperdatum vir inhandiging is…https://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-5
Verstaan die Universiteit
Aug 04, 2021 - Die NWU moedig studente se ouers aan om aktief by hulle kinders se universiteitsloopbaan betrokke te wees en met die werking en prosesse van die NWU vertroud te raak. ’n Nuttige instrument om die Universiteit te verstaan, is die NWU se Korporatiewe Profiel, wat ’n oorsig bied van die Universiteit se geskiedenis, bestuurstrukture, bestuurspan,…https://www.nwu.ac.za/af/vakansiedae-2015
Openbare vakansiedae en skoolvakansiedae 2015
Jan 27, 2014 - Openbare vakansiedae en skoolvakansiedae in 2015 1 Januarie Nuwejaarsdag 21 Maart Menseregtedag 3 April Goeie Vrydag 6 April Familiedag 27 April Vryheidsdag 1 Mei Werkersdag 15…https://www.nwu.ac.za/af/node/84068
Wet op Toegang tot Inligting
Aug 03, 2021 - [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone wat wil aansoek doen vir toegang tot inligting vir rekords wat deur die NWU gehou word, moet die…https://www.nwu.ac.za/af/node/83990
Wet op Toegang tot Inligting
Aug 03, 2021 - [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone wat wil aansoek doen vir toegang tot inligting vir rekords wat deur die NWU gehou word, moet die…https://www.nwu.ac.za/af/content/vdk-eenheid-vir-vaardigheidsontwikkeling-kontak-ons
Kontak ons
Aug 01, 2021 - Kontak ons: Noordwes-Universiteit Sentrum vir die Voorsetting van Professionele Ontwikkeling Kantoor: Building 6 Room 105 Hendrik van Eck Boulevard Vanderbijlpark Tel: 016 910 3029/ 016 910 3014 / 016 910 3013 Faks: 086 606 4878 E-pos: ccpdinfo@nwu.ac.zahttps://www.nwu.ac.za/af/vakatures/kontak-ons
Kontak ons
Aug 02, 2021 - Postitel Administratiewe Assistent: Yvonne Koloti Foon +27 18 299 4961 Faks +27 87 231 5515 E-pos recruithr@nwu.ac.za Indien u hulp nodig het met die e-portaal, kontak gerus ons…https://news.nwu.ac.za/apply-now-study-nwu-2022
Apply now to study at the NWU in 2022
Jan 18, 2022 - At the beginning of every year, thousands of students across the country can be found scrambling for space at various institutions of higher learning. Applying on time when applications open in the previous year can help students and parents avoid this unnecessary stress. During 2020 the North-West University (NWU) received over 100 000…https://news.nwu.ac.za/af/doen-nou-aansoek-om-2022-die-nwu-te-studeer
Doen nou aansoek om in 2022 by die NWU te studeer
May 20, 2021 - Aan die begin van elke jaar skarrel duisende studente van regoor die land rond om plek by die verskeie instellings vir hoër onderrig te soek. Deur die vorige jaar al betyds aansoek te doen wanneer die aansoeke oopmaak, kan studente en hulle ouers seker maak dat hulle hierdie onnodige stres vermy. Die Noordwes-Universiteit (NWU) het gedurende…https://www.nwu.ac.za/af/content/e-jaarboek-2012
e-Jaarboek 2012
Apr 01, 2021 - e-Jaarboek 2012 Algemene Akademiese Reëls, 2012 Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads, BEd Voorgraads, BTD. Slegs beskikbaar in Engels Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme (GOS en NPOD…https://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-dienste
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Dienste
Aug 04, 2021 - Die Internasionale Kantoor se funksie is nie net om aan internasionale studente ondersteuning te bied nie, maar ook aan internasionale personeellede en besoekende akademici. Ons ondersteuningsfunksies vir besoekende internasionale studente en/of postdoktorale genote sluit in: • reis en verblyfreëlings • studiepermitte • vreemdetaal-studie •…https://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-affiliasies
NWU, Affiliasies
Nov 17, 2014 - Fotim HESA ACU RHO HOKK VAU Fotim Die Stigting vir Tersiêre Instellings van die Noordelike Metropool (Fotim) Fotim is in 1995 gestig en is ’n instrument vir samewerking tussen nege universiteite in die noordelike deel van Suid-Afrika. NWU se betrokkenheid Deur die jare is verskeie NWU-verteenwoordigers op…https://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-kontak-ons
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Kontak ons
Aug 04, 2021 - Kontak ons Posadres: Interne bussie 125 Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit (NWU) Posbus 1174 Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Fisiese adres: Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit Gebou 24 - G26…https://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-visie-en-missie
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Visie en missie
Jan 27, 2017 - Visie en Missie Die Internasionale Kantoor wil die bevordering van internasionalisering op die Vanderbijlparkkampus ondersteun deur ’n raadgewende en fasiliterende rol te speel, en ’n spesialisdiens te lewer om internasionale studente, internasionale akademiese personeel, postdoktorale genote en NWU-personeel met verwante sake te…https://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-verwelkomingsboodskap