Multisite Search
https://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2016
Alumni Awards 2016
Oct 10, 2016 - Op Vrydag, 7 Oktober 2016 het die NWU sy top alumni by ’n toekenningseremonie in Sandton vereer. Hierdie jaar se luisterryke toekenningseremonie het ook die gesogte NWU Leeftydprestasietoekenning ingesluit, asook erkenning aan al NWU se alumni wat hierdie jaar op internasionale sportgebied uitgeblink het. Die gesogte…https://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2017
e-Jaarboek 2017
Feb 20, 2017 - e-Jaarboek 2017 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme: ADE Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme: ACT…https://www.nwu.ac.za/af/llb-akkreditasie-aankondigings
NWU LLB Accreditation Announcemnets
Jun 15, 2021 - Akkreditasie van die NWU se LLB-programme Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het. Dit is belangrik om kennis te neem dat dié kennisgewing níé beteken dat die Hoër Onderwys…https://www.nwu.ac.za/af/fakulteite
Fakulteite
May 27, 2021 - Fakulteite -Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Rekeningkundige Wetenskappe NWU Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur - Geesteswetenskappe Kommunikasiestudies Owerheidstudies Tale Musiek Filosofie…https://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017
Alumni Awards 2017
Nov 10, 2017 - Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak het – nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal – die gesogte NWU-…https://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-1
Grondwet
Aug 01, 2021 - As ʼn formele struktuur van die NWU word die Konvokasie gereguleer deur duidelik gedefinieerde reëls en prosedures wat in die NWU se Statuut uiteengesit word. Ingevolge die Statuut bestaan die Konvokasie uit alle graduandi en diplomandi van die Universiteit of sy voorgangers, naamlik die Universiteit van Noordwes en die Potchefstroomse…https://www.nwu.ac.za/af/wapad-redaksie
Wapad Redaksie
Aug 02, 2021 - Aansoeke is nou oop vir Wapad se algemene redaksie vir 2014. -->https://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboeke-2015
e-Jaarboeke 2015
Apr 01, 2021 - e-Jaarboek 2015 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogamme: GOS Indiens- en Verdere Opleidingsprogamme: NPOD…https://www.nwu.ac.za/af/content/befondsingbehoeftes-donateurs-nwu
Befondsingbehoeftes, Donateurs, NWU
Feb 02, 2012 - Befondsingsbehoeftes Openbare instellings soos universiteite ondervind altyd befondsingsdruk, en Noordwes-Universiteit is geen uitsondering nie. Vanweë die veranderende internasionale politieke omgewing, is tradisionele bronne van inkomste, soos staatsubsidies en klasgelde, nie meer genoeg om hoëronderwysinstellings in stand te…https://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2016
Belangrike datums 2016
Feb 22, 2016 - Institusionele Kalender (sluit vergaderdatums, gebeurtenisse ens. in) Raamwerk vir die institusionele kalender Semesterindelings (Nota: die derde en vierde kwartaal word nie deur 'n reses geskei nie en volg direk opmekaar. Die skeiding is wel nodig vir die aanbied van…https://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-2
Werkgewer van Keuse-groep
Aug 01, 2021 - Elke jaar kies die NWU tot 20 werkgewers om aan die Universiteit se Werkgewer van Keuse-program deel te neem. Hierdie werkgewers ontvang voorkeurbehandeling vir hulle werwingsaktiwiteite onder gegradueerdes aan die NWU. Dit sluit in om eerste genooi te word om werwingsgeleenthede onder gegradueerdes op al drie NWU-kampusse by te woon en om die…https://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-konvokasie-4
Lidmaatskap en Aansoekvorms
Oct 04, 2021 - Elke gegradueerde en gediplomeerde van die NWU of sy voorgangers het die reg om aan die Konvokasie te behoort. Dit geskied egter slegs deur middel van ʼn aansoek en is NIE ʼn outomatiese aksie nie. Lidmaatskap van die Konvokasie is ook oop vir huidige permanente personeellede van die Universiteit. Om ʼn lid van die Konvokasie te word, moet u ʼn…https://www.nwu.ac.za/af/nwu-belangrike-datums-2018
Belangrike datums 2018
Dec 04, 2017 - Belangrike datums 2018 Universiteitskalender Raamwerk vir die universiteitskalender Semesterindelings Skooltermyne (soos gepubliseer deur die Minister van Onderwys) (openbare vakansiedae en skoolvakansiedae ook ingesluit) Korporatiewe en Inligtingbestuursdienste 10225676@nwu.ac.zahttps://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2014
e-Jaarboek 2014
Apr 01, 2021 - e-Jaarboek 2014 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads, BEd Voorgraads, BTD Slegs beskikbaar in Engels Voorgraads, Graad R - Diploma Slegs beskikbaar in Engels Indiens-…https://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-4
Kontak ons
Aug 01, 2021 - Postitel Mev Nicolize van der Walt Institusionele Bevordering en Alumniverhoudinge Telefoon +27 18 285 2594 E-pos Nicolize.VanDerWalt@nwu.ac.zahttps://www.nwu.ac.za/af/content/ouers-nwu
Ouers, NWU
Feb 06, 2012 - ’n Nuwe manier van leer Wanneer dit by studente se slaagsyfers kom, het die NWU ’n sterk prestasierekord. ’n Paar van die redes vir hierdie goeie prestasie is die hoë gehalte van onderrig-leer, ons goed gekwalifiseerde akademiese personeel en die akademiese steun wat tot ons studente se beskikking is, byvoorbeeld deur…https://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-donateurs-debietorder
NWU, Donateurs, Debietorder
Apr 05, 2012 - Debietorder Indien u verkies om ’n gereelde skenking per debietorder te doen, klik asseblief hier om ’n Debietordermagtigingsvorm af te laai, vul dit in en besorg dit aan ons terug by: Institusionele Bevorderingskantoor Noordwes-Universiteit Privaat sak X1290 Potchefstroom 2520https://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-4