Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/alumni/tjaart-van-der-walt
Tjaart van der Walt
May 25, 2021 - Buitengewone leier Ambassadeur, rektor, hoofbedryfsbeampte, predikant en professor: prof Tjaart van der Walt het al alles gedoen. Hy is ’n buitengewone leier wat lief is vir mense en toegewy is aan God. Dit was duidelik in sy eerste pos – as predikant van die Gereformeerde Kerk in Krugersdorp in 1962…http://www.nwu.ac.za/af/fakulteite
Fakulteite
May 27, 2021 - Fakulteite -Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Rekeningkundige Wetenskappe NWU Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur - Geesteswetenskappe Kommunikasiestudies Owerheidstudies Tale…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017
Alumni Awards 2017
Nov 10, 2017 - Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak het – nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal – die gesogte NWU-…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/frits-kok
Frits Kok
May 25, 2021 - Kulturele brugbouer Deur sy bydrae tot Suid-Afrika se kulturele en taallandskap het dr Frits Kok talle waardevolle bydraes gelewer as dinamiese leier wat horisonne verbreed en mense byeenbring. Sy leierskap het daartoe bygedra dat die lidmaatskap van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) feitlik verdubbel…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/thamsanqa-manzi
Thamsanqa Manzi
May 25, 2021 - Suksesvolle entrepreneur Thamsanqa (Thami) Manzi is ’n suksesvolle entrepreneur wat weet hoe om terug te ploeg, en wie se florerende ondernemings werksgeleenthede vir mense in sy gemeenskap skep. Sy harde werk en deursettingsvermoë het sy kleinhandelonderneming, Ola Superstores, laat uitbrei na drie afsetpunte…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/koos-van-rooy
Koos van Rooy
May 25, 2021 - Verspreider van die Woord As gelowige wat aandag gee aan die boodskap van die Bybel is prof Koos van Rooy se missie om die Woord van God in talle Afrika-tale te vertaal. Hy het aanvanklik van 1963 tot 1966 as sendeling in Soweto gewerk, en het tot 1972 vir die Christelijke Gereformeerde Kerken in Nederland…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/kobus-pienaar
Kobus Pienaar
May 25, 2021 - Baanbreker in onderwys Prof Kobus Pienaar is ’n hoogs aangeskrewe kundige in die onderwys wat al talle publikasies die lig laat sien het en medeskrywer is van ’n boek oor fundamentele pedagogiek wat groot lof ontvang het. Hy het nuwe studievelde in opvoedkunde ontwikkel en tydens uitdagende tye in die…http://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-2018
Aankondigings Argief 2018
Jan 23, 2019 - NSFAS: Sluiting van die 2019-aansoekvenstertydperk, en voorbereiding vir 2019-studenteregistrasie 29 Oktober 2018 Die Nasionale Finansiëlehulpskema vir Studente (NSFAS) adviseer leerders en studente wat nog nie vir finansiële hulp vir 2019 aansoek gedoen het nie dat aansoeke op 2 December 2019 sluit (Doen hier…http://www.nwu.ac.za/af/yvonne-mfolo-alumni
Yvonne Mfolo | Alumni
May 12, 2021 - Haar werk as uitvoerende hoof vir openbare betrekkinge by Anglo American plaas vir Yvonne Mfolo aan die voorpunt van gemeenskapsbetrokkenheid. Sy het haar beywer vir die stigting van die Anglo Inyosi Coal-gemeenskapstrust en sy is ook toesighouer oor die Gemeenskapsontwikkelingstrust. Yvonne het in 1992 ’n BA-graad in…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2016
Alumni Awards 2016
Oct 10, 2016 - Op Vrydag, 7 Oktober 2016 het die NWU sy top alumni by ’n toekenningseremonie in Sandton vereer. Hierdie jaar se luisterryke toekenningseremonie het ook die gesogte NWU Leeftydprestasietoekenning ingesluit, asook erkenning aan al NWU se alumni wat hierdie jaar op internasionale sportgebied uitgeblink het. Die gesogte…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2017
e-Jaarboek 2017
Feb 20, 2017 - e-Jaarboek 2017 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme: ADE Indiens- en…http://www.nwu.ac.za/af/llb-akkreditasie-aankondigings
NWU LLB Accreditation Announcemnets
Jun 15, 2021 - Akkreditasie van die NWU se LLB-programme Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het. Dit is belangrik om kennis te neem dat dié kennisgewing níé beteken dat die Hoër…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ons-publikasies
Ons publikasies en video's
Dec 06, 2024 - .print_html.first.last { display: none; } h2.block-title { font-size: 1.5em; font-weight: 400; letter-spacing: 0.2px; padding-bottom: 0px; text-transform: none; } Alumnitydskrif Impak@NWU Geïntegreerde verslag Korporatiewe Profiel life@NWU-personeeltydskrif Navorsing@NWU NWU Quick Stats…http://www.nwu.ac.za/af/theuns-eloff-alumni
Theuns Eloff | Alumni
May 12, 2021 - Dr Theuns Eloff se loopbaan was uiteenlopend: hy was onder andere ’n predikant, asook die hoof uitvoerende beampte van sake-organisasies en die administratiewe hoof van ’n nasionale onderhandelingsproses en visekanselier van die NWU. Hy is tans uitvoerende direkteur van ’n nasionale stigting wat met die…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2002
e-Jaarboek 2002
Apr 01, 2021 - e-Jaarboek 2002 Fakulteite Lettere en Wysbegeerte Voorgraads / Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads en Nagraads Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Voorgraads / Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Skool vir Opvoedkundige Opleiding en Ontwikkeling…http://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-20162017
Aankondigings Argief 2016/2017
Jan 23, 2019 - Nuwe primêre kleur vir die NWU 24 November 2017 Met die oog op die NWU se unitêre fakulteitsgedrewe model, is dit gerade geag om weer te dink oor die huidige gebruik van drie korporatiewe kleure wat die drie kampusse verteenwoordig. Die Raad het tydens sy vergadering van 21 September 2017 'n nuwe monolitiese…http://www.nwu.ac.za/af/kontak-nwu-alumni
Kontak NWU Alumni
Apr 15, 2025 - Mr Silvanus Welcome Direkteur: Ontwikkeling en Fondsinsameling +27 16 910 3104 Nicolize van der Walt Afdelingshoof: Alumni-verhoudings +27 18 285 2594 Keabetswe Gopane Mahikeng-praktisyn +27 18 389 2388 Zanele Ngobese Vanderbijlpark-praktisyn +27 16 910 3250…http://www.nwu.ac.za/af/kontak-raad-nwu-beheer-en-bestuur
Kontak Raad
Aug 03, 2021 - Postitel Me Amanda van der Merwe Direkteur: Korporatiewe- en Inligtingsbestuursdienste Foon +27 18 299 4607 E-pos amanda.vandermerwe@nwu.ac.zahttp://news.nwu.ac.za/celebrating-breastfeeding-week-why-we-need-do-more