Multisite Search
Tuis
May 25, 2020 - Die Chemiese en Myn Industrieë is twee van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. 'n Beroep in die rigting verseker uitstekende beroepsgeleenthede en sekuriteit. Boodskap van die Skooldirekteur Die Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-…
Tuis
Jan 11, 2024 - Chemiese ingenieurs kan met oplossings vorendag kom vir baie van die groot uitdagings waarvoor die wêreld vandag te staan kom, soos klimaatsverandering, energietekort-, omgewings- en waterkwessies. Die Chemiese Ingenieurswese-vakgebied behels die ontwikkeling, ontwerp, en bestuur van industriële prosesse waar grondstowwe omskep word in…
Home
Jan 11, 2024 - Chemical engineers play a crucial role in tackling and resolving various global challenges, encompassing issues like climate change, energy scarcity, and environmental and water-related issues. Within the realm of Chemical Engineering, professionals engage in the development, design, and supervision of industrial processes that…
Mineraalprosessering
Jul 28, 2023 - Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin. Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. Chemiese ingenieurs is een van die top 10 skaars…
Minerals Processing
Jul 28, 2023 - Minerals Processing is a specialist field in Chemical Engineering and deals with the physical and chemical processes used especially to extract metals from ores. The chemical industry is one of the greatest gross domestic product contributors in South Africa. Chemical engineering is one of the top 10 scarce skills in South Africa. Your…
Ingenieurstoets
Jan 15, 2024 - Voornemende studente in Ingenieurswese wat reeds graad 12 voltooi het en wat nie aan al die minimum toelatingsvereistes voldoen nie, sal slegs op aanbeveling van die keuringskomitee uitgenooi word om die Ingenieurstoets af te lê. Om vir die Ingenieurstoets genooi te word, moet jy ten minste aan die volgende vereistes voldoen: 65% vir…
Engineering test
Jan 15, 2024 - Prospective students in Engineering who have completed Grade 12 and do not meet all the minimum admission requirements will be invited to write the Engineering Test. An applicant can only write the test after being invited by the selection committee. To be invited for the Engineering Test, you must meet at least the following…
Vliegtuigontwikkeling
Feb 20, 2022 - Die vliegtuigontwikkelingsgroep fokus op aërodinamiese en strukturele navorsing wat die prestasie en veiligheid van sweeftuie en ligte vliegtuie kan verbeter. Die tegnologie wat uit die navorsing verkry word, word dan direk in nuwe ontwerpe geïmplementeer en het groot kommersiële waarde. Die groep fokus ook op…
Aircraft Development
Feb 20, 2022 - The aircraft development group focuses on aerodynamic and structural research that could improve the performance and safety of sailplanes and light aircraft. The technology gained from the research is then directly implemented in new designs which have great commercial value. The group also focuses on new technologies for manufacturing of…
DST/NRF Leerstoel in Biobrandstowwe
Jan 26, 2024 - Die Bio-energie-navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is, is aktief op die gebied van tweede- en derdegenerasie-navorsing in bioraffinering, wat biochemiese sowel as termochemiese produksieroetes dek. Die groep bestaan uit ’n unieke samestelling van mikrobioloë, chemiese ingenieurs, biochemici…
DST/NRF Research Chair in Biofuels and Other Clean Alternative Fuels
Jan 26, 2024 - video { width: 100% !important; height: auto !important; } The Bio-Energy research group, situated at the Faculty of Engineering at the North-West University is active in the field of second and third generation bio-refinery research, covering both biochemical and thermochemical production routes. The group consist of a unique…
Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling (CRCED)
Jul 22, 2020 - CRCED is ’n navorsingsinstelling van die Noordwes-Universiteit wat in Pretoria geleë is en op energiebestuur en bio-ingenieursnavorsing fokus. Energiebestuursnavorsing sluit bedryfsenergiesimulering, -optimalisering en stelselontwikkeling in. Die bio-ingenieursnavorsing fokus op metaboliese of energieverwante…
Centre of Research And Continued Engineering Development (CRCED)
Jul 22, 2020 - CRCED is a North-West University research institution situated in Pretoria and focuses on energy management and bio-engineering research. Energy management research includes industrial energy simulation, optimization, and systems development. The bio-engineering research focuses on metabolic or energy-related conditions such as cancer,…
SANLI-navorsingsleerstoel
Jul 18, 2023 - video { width: 100% !important; height: auto !important; } Die SANLI-navorsingsleerstoel, wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is, is ontwerp in ooreenstemming met ’n projekportefeuljeraamwerk vir waardetoevoeging van die wieg tot aan die graf. Die fokus is op die verwerking van fynsteenkool,…
SARChI Coal Research Chair
Jul 18, 2023 - video { width: 100% !important; height: auto !important; } The SARChI coal research chair, situated in the Faculty of Engineering at the North-West University, has been designed in accordance with a ‘cradle-to-grave’ value-addition project portfolio framework. The focus is on fine coal processing, coal utilisation optimisation,…
Energie Groep
May 25, 2020 - Die Energie Navorsingsgroep (ERG) is ’n multidissiplinêre navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is. Die ERG doen innoverende navorsing en bied navorsingsgeleenthede op Baccalaureus- (finalejaar-), Meestersgraad-, PhD- en Nadoktorale genoot vlak aan. Die navorsing…
Energy Group
May 25, 2020 - The Energy Research Group (ERG) is a multi-disciplinary research group, situated in the Faculty of Engineering at the North-West University. The ERG conducts cutting edge research and offers research opportunities at Bachelors (final year), Masters, PhD and Postdoctoral levels. The research done by ERG is always focused on…
Waterstof Suid-Afrika (HySA)
Jan 19, 2024 - Die Departement van Wetenskap en Tegnologie van Suid-Afrika het die Nasionale Waterstof- en Brandstofseltegnologie (HFCT) se navorsing-, ontwikkeling- en innovering- (RDI-) strategie ontwikkel. Die nasionale strategie word Waterstof Suid-Afrika (HySA) genoem. DWT HySA Infrastruktuursentrum van Bevoegdheid, wat gesamentlik die NWU…
Hydrogen South Africa (HySA)
Jan 19, 2024 - The Department of Science and Technology of South Africa developed the National Hydrogen and Fuel Cells Technologies (HFCT) Research, Development, and Innovation (RDI) Strategy. The National Strategy was branded Hydrogen South Africa (HySA) DST HySA Infrastructure Centre of Competence, co-hosted by NWU and CSIR, is focused on…