LarcAI outomatiseer arbeidsintensiewe prosesse deur van Robotproses-outomatiseringstegnologie met Kognitiewe Rekenarisering, Natuurliketaalprosessering, Voorspellende en Besigheidsnalisevermoëns gebruik te maak.
Die DKK se missie is die skepping van 'n omgewing waarin die Kunste, Kultuur en Erfenis Sektor kan floreer en speel ook 'n beduidende rol in nasiebou en sosio-ekonomiese ontwikkeling.
Maroela Media is 'n webblad wat nuus en inligting oor 'n groot verskeidenheid inligting wat relevant is vir die Afrikaanssprekende se leefwêreld publiseer.
Protea Boekhuis is ’n onafhanklike, innoverende uitgewery wat werke van hoogstaande gehalte uitgee insluitende fiksie, kinderboeke, jeugromans, historiese werke en kontemporêre tekste.
Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne fokus op digitalisering en die skep van hulpbronne vir multimodale tale en die bevordering van digitale geesteswetenskappe.