Tuis nuut

 

Ons hoofaktiwiteite by CTexT is:

 
 
icon_research

Navorsing &
Ontwikkeling

Lees meer oor ons jongste publikasies en projekte oor mensetaaltegnologie (HLT) en natuurliketaalverwerking (NLP).

icon_commercialisation

Sagteware &
Hulpbronne

Ondersoek die produkte wat ons met behulp van masjienleer, diepleer en ander benaderings ontwikkel het.

icon_courses

Kwalifikasies
aangebied

Skryf in vir 'n graad in Taaltegnologie en help om die interaksie tussen mens en rekenaar met behulp van rekenaarlinguistiek te vergemaklik.

 

Navorsing & Ontwikkeling


Ons fokus op tekstegnologie deur die opsporing, insameling en verwerking van hulpbronskaars taaldata. Ons ontwikkel korpusse, kerntegnologieë, vertaalhulpmiddels en ander sagteware vir ons inheemse Suid-Afrikaanse tale.

Kyk 'n bietjie na jongste projekte enlees ons publikasies.


 

ONTDEK WAT ONS DOEN

PROJEK

Speltoetsers vir SA Tale

SADiLaR het die herverpakking en opdatering van die CTexT Speltoetsers vir Suid-Afrikaanse Tale befonds. Hiermee is die toepassing nou vrylik beskikbaar om af te laai vanaf SADiLaR se webblad...


Lees meer
PUBLIKASIE

Tool | NCHLT Web Services and CTexTools

CTexTools is able to compile corpora from a collection of files, to normalise certain inconsistencies, extract frequency and word lists and perform basic...


Lees Artikel
PUBLIKASIE

Viability of Neural Networks for Core Technologies for Resource-Scarce Languages

Neural networks are increasingly being used in place of other machine learning methods for many natural language processing tasks with good results...


Lees Artikel
 
CTexT Logo NWU
Sagteware & Hulpbronne

Mensetaaltegnologie

Ons fokus op die volgende onderafdelings van mensetaaltegnologie (HLT) in Suid-Afrika:


01.

 

Hulpbronskaars Suid-Afrikaanse tale, waarvoor dar nog baie min data bestaan;

02.

 

Die ontwikkeling van toepassings en hulpbronne om die interaksie tussen mense en rekenaarprodukte en -dienste (soos spel- en grammatikatoetsers, masjienvertalingstelsels en data-ontwikkeling) te vergemaklik; 

03.

 

Innoverende benaderings tot die verwerking van natuurlike taal. 


Verkry toegang tot ons Sagteware & Hulpbronne
 
Ons Kwalifikasies

Studeer
Taaltegnologie

Die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus bied 'n graad en honneursgraad in Taaltegnologie aan. Hierdie grade kombineer 'n uitstekende akademiese program met praktiese ervaring om jou volledig toe te rus vir 'n loopbaan in rekenaarlinguistiek.

Meer inligtingHoe om Aansoek te doen
Study TTEG

Kom ons ondersoek die moontlikhede
wat menslike taaltegnologie vir jou kan bring.

Wil jy saamwerk aan navorsing, 'n projek in gedagte hê of stel jy belang om taaltegnologie te studeer?

Kontak ons