Nagraadse studies

Nagraadse kwalifikasies in Filosofie

Oorsig

Wonder jy oor die groter konteks waarin jy jou beroep beoefen? Wil jy die idees wat ons wêreld rig van nader bestudeer? Wil jy jouself met beter insig binne die groot debatte van die sameleweing kan oriënteer? 
 

Nagraadse studie in Filosofie kan jou binne bereik van die antwoorde bring. 
 

Kursusse wat aangebied word:

  • Sertifikaat in Filosofie 
  • BPhil Honneurs in Filosofie 
  • MPhil in Filosofie
     

In ons nagraadse Filosofiekursusse word studente aan 'n verskeidenheid filosofiese perspektiewe blootgestel.
 

Hierdie kursusse kan ook deeltydse basis studeer word. Sessies sal op Saterdae plaasvind. 

Kontakbesonderhede 

Vir meer inligting oor die nagraadse kwalifikasies in Filosofie wat aangebied word, kontak:
 

Mrs. Izette Cronje 

  • Tel: +2718 299 1786 
  • Email: izette.cronje@nwu.ac.za
  • Physical Address: Building F13, Room G12, Potchefstroom Campus
     

Prof Michael Heyns 

  • Tel: +27 18 299 1564
  • Email: michael.heyns@nwu.ac.za
  • Physical Address: Building F13, Room G09, Potchefstroom Campus