Nagraadse kwalifikasies in Filosofie

Kortleerprogram (Sertifikaat in Filosofie)

Vind meer uit oor die Kortleerprogram (Sertifikaat) in Filosofie

 

BA Hons in Filosofie en MPhil in Filosofie

Vir die BA Hons en MPhil is daar vier modules wat voltooi moet word, sowel as ʼn navorsingsopstel (Hons) of skripsie (MPhil). Die klasse vir die modules is saamgegroepeer in ‘blokke’ van vier weke met klasse slegs op Saterdae. Dit gee aan deeltydse studente die geleentheid om klasse by te woon op Saterdae en ander werk te doen gedurende die week. Studente skryf nie toeboekeksamens nie, maar doen navorsingsopdragte met formatiewe en summatiewe assesserings as deel daarvan.

Die spesifieke module-aanbod vir elke jaar verskil effens. Ons poog om minstens één internasionale wetenskaplike per jaar hier by ons te ontvang om een van die vier modules aan te bied. 

 

Honneurs program

1st SEMESTER / 1st Quarter

2ND SEMESTER / 3rd Quarter

FILH682: Environmental Ethics & Philosophy

Lecturer: Prof Yolandi Coetser

FILH681: African Philosophy

Lecturer: Prof Aïda Terblanche-Greeff

1st SEMESTER / 2nd Quarter

2nd SEMESTER / 4th Quarter

FILH683: Paul Ricoeur, Giorgio Agamben & Happiness

Lecturer: Prof Anné Verhoef

FILH678: TBC

Lecturer: Dr Mutshidzi Maraganedzha

 

MPhil program

Word nie in 2026 aangebied nie.

 

Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek vir verdere inligting.

MA in Filosofie 

Navorsing – Volledige verhandeling

Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek vir verdere inligting.

PhD in Filosofie

Proefskrif

Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek vir verdere inligting.