Nuus

Kommunikasienuus

Europese filmbeurs vir Puk-alumnus

David Zanré Reed, 'n voormalige student aan die Skool vir Kommunikasie, het die Erasmus Mundus-studiebeurs ontvang om 'n meestersgraad in dokumentêre videoredigering in Europa te voltooi. Die beurs, wat die Europese Unie jaarliks aan studente en akademici toeken, hou in dat 166 programme in Europa gevolg kan word. Lees meer