Studievelde

Studievelde

Voorgraadse modules

voorgraadse modules

Bied 'n wye verskeidenheid van vakke om jou te help voorberei vir verskeie moontlike loopbane, en ook om jou te lei na die beste spesialisveld vir jou.

Voorgraadse modules

bykomende VAKKE:
TALE

Die Skool vir Tale bied taal- en letterkunde-opleiding in Afrikaans en Nederlands, Duits, Engels, Frans en Setswana.

Bykomende vakke: Tale

bykomende vakke:
Sosiale en owerheidstudie

Geskiedenis en antieke kultuur, politieke studies, sosiale antropologie en openbare bestuur en regeer is hier ingesluit. 

Bykomende vakke: Sosiale en owerheidstudie

bykomende VAKKE:
FILOSOFIE

Opleiding in filosofie, etiek en die onderwerp "verstaan die wêreld".

Bykomende vakke: Filosofie

 

Spesialisvelde en nagraadse studies

Kunsgeskiedenis

Die akademiese studie van die geskiedenis en ontwikkeling van skilderkuns, beeldhou en ander visuele kunste.

Kunsgeskiedenis

Korporatiewe kommunikasie

Korporatiewe kommunikasie is 'n stel aktiwiteite in die bestuur en orkestrering van alle interne en eksterne kommunikasie.

Korporatiewe Kommunikasie

GraFIESE ONTWERP

"Kuns in die vorm van visuele kommunikasie." 'n Grafiese ontwerper skep oorspronklike, kreatiewe illustrasies en ontwerpe vir 'n spesifieke probleem of situasie. 

Grafiese Ontwerp

JoERNALISTIEK

Skryf nuus vir koerante en tydskrifte, uitsaai- en digitale media. 

Joernalistiek

OrganisaSIEMEDIABESTUUR

Studente in hierdie rigting word toegerus om in vandag se digitale mediaomgewing te werk. Dit sluit sosiale media in.

Organisasiemedia

Kommunikasie vir sosiale verandering

'n Proses van openbare en private dialoog waardeur mense definieer wie hulle is, wat hulle wil hê en hoe hulle dit kan kry.

Kommunikasie vir sosiale verandering

Video

Neem bewegende beelde op, verwerk en saai dit uit.

Video