Nagraadse Kwalifikasies

Die volgende nagraadse kwalifikasies word deur die Navorsingseenheid: Tale en Letterkunde in die Suid-Afrikaanse Konteks aangebied:

Magister Artium:

MA in Afrikaans en Nederlands         

MA in Linguistiek en Literêre Teorie    

MA in Toegepaste Taalstudie

MA in Engels

MA in Tswana

MA in Vergelykende Afrika-tale en Letterkunde

 

Philosophiae Doctor:

PhD in Afrikaans en Nederlands

PhD in Taal en Letterkunde met Linguistiek en Literêre Teorie

PhD in Taal en Letterkunde met Engels

PhD in Taal en Letterkunde met Tswana