Sluitingsdatums vir honneursaansoeke

 

Die sluitingsdatum vir al die onderstaande kwalifikasies is 30 September 2022

Hons BA

  • Afrikaans en Nederlands
  • Linguistiese studies
  • Literatuurstudie
  • Engelse Taal en Linguistiek
  • Setswana met Taalkunde en Letterkunde
  • Frans
  • Duits
  • Afrikaanse Skryfwerk
  • Taaltegnologie
  • Filosofie
  • Musiek
  • Joernalistiek en Mediastudies
  • Kommunikasie met Ontwikkelingskommunikasie
  • Kommunikasiebestuur
  • Kunsgeskiedenis
  • Geskiedenis
  • Politieke Studies
  • Sosiologie
  • Sosiale Antropologie
  • Openbare Bestuur
  • Sosiologie en die Omgewing

 

Postgraduate Diplomas

  • Openbare Bestuur

 

Doen hier aansoek